Bruilofsliedere vir die Messias


Die Psalms is nie verouderde liedere wat vreemd is aan die christen se lewe vandag nie. In die Psalms leer die Gees ons om van ons Heiland te sing. Dit sien ons reeds in die manier waarop die Nuwe Testament die Psalms aanhaal en gebruik, maar daar is nog veel meer te vinde as daardie gedeeltes waarna die Nuwe Testament direk verwys. Volg saam met ons die rykdom van die Psalms, ook vir die christelike belewing van vandag.
Die lys met preke wat u hier vind is geskik vir gebruik in die eredienste, maar dit is ook geskik vir Bybelstudies, persoonlik of gesamentlik.


Psalm 34 - HH van Alten

Psalm 36 - HJ Momberg

Psalm 45 - HH van Alten

Psalm 91 - GJ Meijer

Psalm 122 - GJ Meijer