Baie dankie!

Die Here het hierdie projek gelei en tot hier gebring. Dit was alles sy genade en seen. En daarom wil ons ook hier, by die bedankings, slegs roem in die Here!

Die Here het vir sy werk van mense en besighede gebruik gemaak. Ons dank Hom vir hulle bydraes!
Allereers is ons Hom dankbaar vir die troue medewerkers wat so diensbaar is om hierdie webwerf te laat groei.

Verder gee die Here ook mense en besighede wat sporadies groot bydraes lewer vir hierdie webwerf.

EasySpecsOnline.com
Infraplan Solutions
Gesin V Keys
Gesin R Meeske
Woema Graphic and Website design