Bybels smokkel | Is Bybel-smokkelary vandag nog nodig? In ons lewenswęreld is dit amper ondenkbaar, want alles is vrylik beskikbaar. Smokkelary klink amper primitief. Mense wat Bybels in China versprei, is onwettig besig. Onwettige oortredinge word gestraf.
Lees verder...
| Bruilofsliedere vir die Messias | Die Psalms wys vorentoe na die lewe en werk van Christus. Hier vind u preke wat die doel het om dit aan te toon, asook wat hierdie feit vir ons as christene vandag beteken.
Lees verder...
| Christelike Onderwys Biblioteek | Ons het 'n nuwe afdeling spesiaal vir die onderwysers. Ons hoop om u verder te help met normatiewe opvoedkundige vraagstukke, en daar is ook lesse wat u gratis kan aflaai.
Verdere inligting...
|
|
Blogs
|
|
My gebed word verhoorHoe weet ek dat my gebed verhoor word? Veral as ek sien dat God nie aan my gee wat ek van Hom vra nie, dan begin ons al gou te wonder of God my gebed ...Christene in die samelewingDie plek wat ons as Christene in die samelewing moet hê, is iets wat ons gedagtes behoort besig te hou. Reeds in die vroeë kerk het Christe...Wonderlike hulp by ons opvoeding
Opvoeding is moeilik. Dit voel dikwels asof ’n mens kan praat en praat, maar dit maak nie ’n verskil nie. Dit is net asof die woorde gee...Gedig: Die aambeeld - God se WoordThe Anvil - God's Word
Last eve I passed beside a blacksmith’s door
And heard the anvil ring the vesper chime
Then, looking in, I saw...My volkome VerlosserWanneer u glo en tot Christus kom, dan moet u al u eie-geregtigheid agterlaat, en niks anders saambring as u sonde nie. So moeilik is dit! Wanneer u t...
|
|