Welkom

Teken in


Wagwoord vergeet?Nuwe registrasie
World Watch List
Volgelinge van Christus word vandag nog martelare vir Christus. Verlede jaar het meer as 176 000 Christene węreldwyd vir hulle geloof gesterf. As mens sommetjies begin maak, is dit ongeveer een sterfte elke drie minute!

Lees verder...
Bruilofsliedere vir die Messias
Die Psalms wys vorentoe na die lewe en werk van Christus. Hier vind u preke wat die doel het om dit aan te toon, asook wat hierdie feit vir ons as christene vandag beteken.

Lees verder...
Christelike Onderwys Biblioteek
Ons het 'n nuwe afdeling spesiaal vir die onderwysers. Ons hoop om u verder te help met normatiewe opvoedkundige vraagstukke, en daar is ook lesse wat u gratis kan aflaai.

Verdere inligting...
Blogs
My gebed word verhoor
Hoe weet ek dat my gebed verhoor word? Veral as ek sien dat God nie aan my gee wat ek van Hom vra nie, dan begin ons al gou te wonder of God my gebed ...


Christene in die samelewing
Die plek wat ons as Christene in die samelewing moet hê, is iets wat ons gedagtes behoort besig te hou. Reeds in die vroeë kerk het Christe...


Wonderlike hulp by ons opvoeding
Opvoeding is moeilik. Dit voel dikwels asof ’n mens kan praat en praat, maar dit maak nie ’n verskil nie. Dit is net asof die woorde gee...


Gedig: Die aambeeld - God se Woord
The Anvil - God's Word   Last eve I passed beside a blacksmith’s door And heard the anvil ring the vesper chime Then, looking in, I saw...


My volkome Verlosser
Wanneer u glo en tot Christus kom, dan moet u al u eie-geregtigheid agterlaat, en niks anders saambring as u sonde nie. So moeilik is dit! Wanneer u t...